Articles
Social & Community News
05 October 2018

Thabazimbi – Die HFM gholfdag het die duiweboere behoorlik besig gehou en teen laatmiddag laat wonder of daar al duiwe terug is van Strydenburg! Pieter Ferreira het op ‘n eienaardige tyd geklok, om 00:55. Wat ‘n verskynsel! Al wat ons kan dink is die volmaan...

Alhoewel dit nie die eerste duif vir die wedvlug was nie, was dit ‘n baie besonderse prestasie. Welgedaan Pieter!


Northam Toyota (GvR) was vuurwarm die naweek en het albei wedvlugte se eerste plekke ingepalm. Welgedaan!


Die voorlaaste wedvlug vind die naweek plaas vanaf Bloemfontein, en die hoop is dat die duiwe dieselfde dag tuis sal wees na ‘n wedvlug van ongeveer 500km.
Hiermee die uitslae: 


STRYDENBURG OPE 1: Aantal duiwe: 72?Wenspoed: 957.2201 mpm?Afstand: 700.010km
Northam Toyota (Gvr) 1, 9, 10, 13, 18, 23, 24, 25, 26, 32, 36
Dust-A-Side (Nvdw) 2, 11, 12, 20, 21, 30
Pieter Ferreira 3, 7, 8, 33, 34, 37
Ad Erasmus & Seun 4, 15, 16, 19, 31, 35, 38
Aziscore (Sb) 5, 17, 22, 27, 28, 39, 40
W Hydenrych 6, 14, 29


HOPETOWN EOK: Aantal duiwe: 72?Wenspoed: 924.6813mpm?Afstand: 700.010km
Northam Toyota (Gvr) 1, 3, 8, 919, 23, 2830, 32, 39
Ad Erasmus & Seun 2, 4, 15, 25, 31, 33, 34
Pieter Ferreira 5, 10, 12, 13, 22, 40
Dust-A-Side (Nvdw) 6, 7, 11, 14, 17, 24, 29, 35
W Hydenrych 16, 21, 36
Aziscore (Sb) 18, 20, 26, 27, 37, 38


KLUB KAMPIOENNE
Ad Ersamus & Seun: 1110
Northam Toyota: 1096
Pieter Ferreira: 1061
Dust-A-Side: 1031
Aziscore: 966
W Hydenrych: 772
Cla911 (Gcs): 341
Child Seuns: 222
Nic Loubser: 178

Share this article with a friend...