/home/f3782876/public_html/includes/header-articles.php on line 128
">
Articles
Sport & School News
08 September 2017

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is trots op hul leerlinge verkies vir die Limpopo jukskei proefspan. Hulle neem Saterdag 14 Oktober deel aan die Noordelike Unies se Bondedag, wat plaasvind te Boksburg.

Indien die jukskei atlete aan die tweede keuring kom deelneem, kan hulle gekies word om Limpopo by die SA Junior kampioenskappe in Kroonstad te verteenwoordig gedurende Desember. ‘n Treetjie verder... indien hulle in die Kroonstadspan opgeneem word, kan hulle in aanmerking kom vir prestasietoekennings by HFM.

HFM bedank hul atlete vir hul toewyding en die ouers en afrigter se ondersteuning. Die lede hier in aanmerking: hoof afrigter: mnr Gerhard Booyens; seuns o/19B: Thomas Pretorius, Christo Liebenberg en Johan Liebenberg; dogters o/19A: Lize-Marie Geldenhuys; dogters o/19B: Ada Joubert; en dogters o/16A: Naidene Viljoen.

Share this article with a friend...


Deprecated: Directive 'allow_url_include' is deprecated in Unknown on line 0