Articles
Social & Community News
07 September 2018

Thabazimbi – Die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) hou op 12 September hul algemene jaarlikse vergadering en nooi u uit om betrokke te wees.

Hulle sal onder andere die voorsitter se verslag bespreek, die redes waarom vrywilligers nodig is en die verkiesing van die diensbestuur. 


Die vergadering sal plaasvind 09:30 vir 10:00 by Villa Toscana Gastehuis, te Steenbokstraat 68. Verversings sal bedien word.

RSVP voor of op 10 September by 014 777 1093, thabazimbi.admin@savf.co.za of
savftbz@telkomsa.net.

Share this article with a friend...