Articles
Sport & School News
07 September 2018

Thabazimbi - Dit lyk sowaar asof die Prieska wedvlug Pieter Ferreira al die stoppe laat uittrek het, en hy wen beide Ope 1 en Ope 2 vanaf Theunissen hierdie week. Baie geluk Pieter, dit wil gedoen wees.


So vinnig as die een wedvlug klaar is, so vinnig begin almal weer met voorbereidings vir die volgende een. Hierdie naweek is dit een van die lang wedvlugte vanaf Hopetown, ‘n lywige 670km. Dit is ook die Eenjaaroud Kampioenwedvlug, en almal sal graag die beker van dié een wil huis toe bring.
Hiermee die volledige uitslae:


THEUNISSEN OPE 1: Aantal duiwe: 72?Wenspoed: 1105.569 mpm?Afstand: 400.415km
Pieter Ferreira: 1, 4, 10, 18, 26, 27
W Hydenrych: 2, 15, 31
Northam Toyota (Gvr): 3, 7, 8, 23, 30, 33, 36, 39
Aziscore (Sb): 5, 9, 16, 22, 24, 32, 40
Dust-A-Side (Nvdw): 6, 12, 13, 14, 20, 29, 35, 37, 38
Ad Erasmus & Seun: 11, 17, 19, 21, 25, 28, 34


THEUNISSEN OPE 2: Aantal duiwe: 72?Wenspoed: 1077.6002mpm?Afstand: 400.415km
Pieter Ferreira: 1, 4, 21, 26, 35, 36, 37, 40
Ad Erasmus & Seun: 2, 12, 13, 14, 1+6, 19, 20, 22, 30, 32
Aziscore (Sb): 3, 7, 8, 10, 18, 23, 29, 34, 38
Dust-A-Side (Nvdw): 5, 24, 25, 31, 33, 39
Northam Toyota (Gvr): 6, 9, 11, 17, 27
W Hydenrych: 15, 28


KLUB KAMPIOENNE
1. Ad Ersamus & Seun: 877
2. Northam Toyota: 866
3. Pieter Ferreira: 842
4. Dust-A-Side: 810
5. Aziscore: 775
6. W Hydenrych: 639
7. Cla911 (Gcs): 341
8. Child Seuns: 222
9. Nic Loubser: 178

Share this article with a friend...