/home/f3782876/public_html/includes/header-articles.php on line 128
">
Articles
Social & Community News
13 July 2018

Thabazimbi – Huis Immergroen is bekend vir hul kreatiwiteit wat hul vorendag bring met verskeie inisiatiewe wat hul gereeld van stapel stuur.

Op 14 Junie het die bejaarde dames, onder leiding van Marie Steenekamp, moue opgerol en aan die werk gespring. Hulle het vir elke werker by Huis Immergroen pragtige serpe en mussies om die koue te trotseer, sorgvuldig gebrei en gehekel.

Huis Immergroen daag ander bejaardes uit om dieselfde te doen! Bring dit graag na Huis Immergoen dat hulle dit kan deel met diegene wat dit benodig.

Huis Immergroen dames, trots op hul handwerk vir ‘n goeie doel.

 

Share this article with a friend...


Deprecated: Directive 'allow_url_include' is deprecated in Unknown on line 0