Articles
Headline News
01 September 2017

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se jaarlikse vlamdinee het plaasgevind op 16 Augustus by die Trollope saal. Hierdie instelling was weereens hoog op die agenda en ‘n besliste sukses! 

Die Vlamtoekennings is gemaak aan die volgende leerders, op die foto van links na regs: mnr Tiaan Schmidt, SR voog en organiseerder; Nadia van der Linde, netbal speelster; Nimroe Lategan, krieket; Ananda Lategan, vlam toekenning; Gerdus Botha, rugby; Shelly Branders, hokkie; en me Chrisna Els, SR voog en organiseerder.

Share this article with a friend...