Articles
Sport & School News
25 August 2017

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se skaakspan het behoorlik koppe bymekaar gesit in die Skaak Interhoër kompetisie op 8 Augustus te HFM. Hoërskool Nylstroom was die wenners van die geleentheid, maar HFM het hul gas gegee!

Op die foto is ons HFM skaakspan, voor van links: Dean van Staden, Kabelo Thlabadira, en Joe Brand. Middel van links: Gustav Grobler, Christiaan de Vries, Teagan Theron, Jene Low, Xander Steenkamp, Gerhard Snyman, en me Rianda van Rensburg. Agter van links: Juhan Joubert, AJ Jansen van Vuuren, Daniel van Zyl, Wessel Kruger, Dehan Burger, en Wessel Du Preez.

 

Share this article with a friend...