Articles
Social & Community News
11 May 2018

Thabazimbi – Daar is pragtige hondjies beskikbaar vir aanneming by Thabazimbi Animal Rescue (TAR). TAR is ‘n organisasie wat na die welstand van diere in die Thabazimbi omgewing omsien.– Daar is pragtige hondjies beskikbaar vir aanneming by Thabazimbi Animal Rescue (TAR). TAR is ‘n organisasie wat na die welstand van diere in die Thabazimbi omgewing omsien.

Die organisasie is nie winsgedrewe nie en verwelkom dus enige donasie om beter vir die brakkies te sorg.

Kontak Tania op 084-885 6487 of Magda by 082-375 4064, of besoek hul Facebookblad by https://www. facebook.com/tbzanimalrescue/. Die volgende hondjies is beskikbaar vir aanneming:

Share this article with a friend...