Articles
Social & Community News
15 February 2018

Northam – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Northam-tak het op 25 Januarie hul 1ste vergadering vir die jaar gehou. Baie welkom aan die nuwe lede! 


Riana Oosthuizen het ‘n ‘Mixed Media’ werkswinkel aangebied. Haar ‘Mixed Media’ oftewel ‘Gemengde Kuns’ is kunswerke wat uit ‘n kombinasie van verskillende media of materiale bestaan. Riana: “In wese kan kuns gemaak word van enige iets of enige kombinasie van dinge.”


Om deel te word van die groep vrouens, of vir enige navrae, kontak gerus die skakelbeampte Chantell Steynberg by 061-326 2724.

Welkom alle nuwe lede, van links: Anneke Gagiano, Annette Botha en Desré Janse van Vuuren.
Hard aan die werk met kaartjies, van links: Marietjie van Merwe, Annette Botha, em Mari Meintjes.
Van links: Annette Botha; Madeleine Meintjes; Natasha Prinsloo, tesouriere; Anneke Gagiano; JP; Angela Potgieter; Riana Oosthuizen, voorsitter; Mari Meintjes; Celea Goosen, sekretaresse; Marietjie van der Merwe; Desré Janse van Vuuren; en Chantell Steynberg, skakelbeampte.

 

Share this article with a friend...