Articles
Social & Community News
02 March 2018

Thabazimbi – Die Thabazimbi Animal Rescue (TAR) span het verskeie woefies wat na ‘n tuiste verlang. Vir meer informasie skakel Tania by 084-885 6487 of Magda by 082-375 4064.

Reuntjie jr x-ras, 9 weke oud: die enigste doring tussen die rosies wat graag ‘n kindjie se lewe met liefde wil vul.
Wyfie, 9 weke oud, jr-x: sy sal baie liefde en lojaliteit in haar nuwe familie se lewe bring.
Wyfie, x-ras jr 9 weke oud: sy wil ‘n familie hê.

 

Share this article with a friend...