Articles
Sport & School News
11 September 2021

Thabazimbi – Alhoewel Thabazimbi feitlik geen wind gehad het nie, het baie duiweboere op die weg van ons duiweroete laat weet dat ‘n sterk NNW ons duiwe weereens ‘n harde tyd gaan gee...

Soos altyd het hulle deurgedruk en geland in ‘n warm Thabazimbi. Baie geluk aan Pieter Ferreira en Johan en Jan Alers met hierdie wenne! 
Die uitslae is as volg...

HOPETOWN OPE 1
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1143.8649mpm | Afstand: 617.973km

  • Pieter Ferreira 1|12|21|32|35|43|47
  • AD Erasmus en Seun 2|3|7|13|29|30|38|40|44|48
  • Sakpas Kaste (GvR) 4|6|8|9|14|22|37|45|46|49
  • Bok se Hok 10|15|18|19|20|39|50
  • Johan en Jan Alers 8|11|26|36|37|38|41
  • PMD Loft 11
  • Aziscore (SB) 16|24|28|31|33|36|42|52

HOPETOWN OPE 2
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1097.7668mpm | Afstand: 601.009km

  • Johan en Jan Alers 1|6|21|22|39|40|42|46
  • AD Erasmus en Seun 2|7|10|12|17|20|27|36
  • Sakpas Kaste (GvR) 3|4|5|8|11|16|24|31|35
  • Bok se Hok 9|15|18|26|37
  • Pieter Ferreira 13|14|19|23|29|32|34|43|45|47
  • Aziscore (SB) 25|28|30|33|38

KLUB KAMPIOENNE

  1. AD Erasmus en Seun 1699 
  2. Pieter Ferreira 1698
  3. Sakpas Kaste (GvR) 1638
  4. Aziscore (SB) 1511
  5. Johan en Jan Alers 1456
  6. Bok se Hok 1379                
  7. PMD Loft 800
  8. Herman Hokke 768
  9. Pieter Putter 392
  10. Robert van Veen 144

#FosteringASenseOfCommunity 

Share this article with a friend...