Articles
Social & Community News
23 July 2021

Thabazimbi – In ‘n tyd van onsekerheid het lede van Thabazimbi en omliggende areas se Gemeenskap Polisiëring Forum (GPF) saam met Thabazimbi polisie die strate patrolleer om Thabazimbi se inwoners veilig te hou.


In die ware Thabazimbi gees het die gemeenskap ingespring en saamgestaan. Dit is voorwaar ‘n gemeenskap om trots op te wees. As jy graag jouself beskikbaar wil stel en betrokke wil raak by die GPF, kan jy die volgende mense kontak...


Marakele en Kwaggasvlakte sektor

  • Petrus van Breda 079 897 5611 
  • SJ Malan 073 102 1597

Thabazimbi dorp sektor

  • Jaco Henning 083 631 6250 
  • Chris Pretorius 078 478 5354 

Spitskop sektor

  • Roelf Crause 083 452 8629
  • Talitha Crause 0828747049 
  • Diane Saunders 082 853 0826 

 

 

Share this article with a friend...