/home/f3782876/public_html/includes/header-articles.php on line 128
">
Articles
Sport & School News
18 June 2021

Thabazimbi – Die duiwe is losgelaat op Ventersdorp op Saterdag 12 Junie met ‘n ligte suidewind wat later suid-suid wes gedraai het.

Baie van die duiwe het as gevolg hiervan so bietjie verder gevlieg as wat hulle moes, maar soos gewoonlik is daar ‘n wenner wat bekroon moet word. Baie geluk aan AD Erasmus en Seun wat op albei wedvlugte die eerste plekke ingepalm het.

Die uitslae is as volg...
VENTERSDORP JO 
Aantal duiwe:
120 | Wenspoed: 1336.3368 mpm | Afstand: 171.942 km

  • AD Erasmus en Seun 1|11|13|22|25|36|42|53
  • Pieter Ferreira 2|3|4|5|8|24|55
  • Sakpas Kaste (GVR) 6|14|15|16|17|26|46
  • Herman Redelinghuis 7|12|20|21|29|30|31|48|54|60
  • Aziscore (SB) 9|10|18|23|27|32|33|34|37|40
  • Pieter Putter 19
  • Bok se Hok 28|35|44|45|52|58
  • Robert van Veen 38|39|49|50|51
  • Johan en Jan Alers 41|43|47|56|57|59

VENTERSDORP OPE
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1334.4354 mpm 
Afstand: 171.942  km

  • AD Erasmus en Seun 1|2|15|23|25|26|40|41|51|55|56
  • Pieter Ferreira 2|3|4|5|16|17|29|37|38|39|59|60
  • Sakpas Kaste 6|8|32|33|43
  • Aziscore 7|10|11|12|22|27|30|53
  • Herman Redelinghuys 13|14|31|44|49|50|52
  • PMD Loft 18|20|42|54|58
  • Bok se Hok 21|34|45|57
  • Johan en Jan Alers 35|36
  • Pieter Putter 46|47|48 

KLUB KAMPIOENNE

  1. AD Erasmus en Seun 341
  2. Pieter Ferreira 338
  3. Aziscore 337
  4. Sakpas Kaste 319
  5. Herman Hokke 267
  6. Bok se Hok 233
  7. Johan en Jan Alers 225    
  8. Pieter Putter 115
  9. PMD Loft 112
  10. Robert van Veen 77 

Share this article with a friend...


Deprecated: Directive 'allow_url_include' is deprecated in Unknown on line 0