Articles
Social & Community News
04 June 2021

Jacques Labuschagne, ‘n geliefde Thabazimbi inwoner, is op Sondag 22 Mei oorlede. Hy sal altyd as ‘n man by wie jy enige tyd kon aanklop vir raad onthou word. Hy was lief vir gholf en visvang .
Jacques los ‘n vrou en drie kinders agter. Aldus sy vrou Angelique Labuschagne: “Jacques, ons gaan jou vreeslik mis. Jou plekkie is leeg. Rus sag, my man. Ons sien jou eendag weer. Ons is lief vir jou.” 
Jacques se roudiens het plaasgevind op 1 Junie vanuit die Hervormde Kerk Thabazimbi.

Share this article with a friend...