Articles
Social & Community News
12 January 2021

Thabazimbi – Dubbelverdieping huis met drie slaapkamers en drie badkamers bo, drie slaapkamers en ‘n studeerkamer onder, oopplan leefarea, eetkamer, kombuis met baie mooi kaste, snoekerkamer, speelkamer, stoep, swembad en baie ekstras – R5,500,000.

Skakel Marina vd Wateren by 082 550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.

Share this article with a friend...