Articles
Social & Community News
11 September 2020

Thabazimbi – Daar is tans baie behoeftige gesinne in Thabazimbi wat jou hulp nodig het. Thabazimbi SAVF het baie dringend babaprodukte en klere nodig om vir die gesinne te gee – veral kinderklere. Alle klere wat nie aan die gesinne gegee word nie, sal in hul winkel verkoop word en die geld word gebruik om kos en noodsaaklike items aan te koop.

Ondersteun gerus hul winkel by 5 Parklaan, Thabazimbi, of kontak SAVF Thabazimbi by 084 218 1821 of 084 218 1813.

Share this article with a friend...