Articles
Social & Community News
24 July 2020

Ruim woning met drie slaapkamers, twee badkamers, oopplan sit- en eetkamer, ruim TV-kamer met baie ingeboude kaste. Kombuis met aparte opwaskamer, ingeboude braai in kombuis. Daar is ook ‘n een slaapkamer rondawel met ‘n en suite badkamer. Die plot beskik ook oor werkershuise en stoorkamers, ‘n sement dam en groot afdakke. Op die plot is daar ‘n addisionele woonstel met twee slaapkamers met basiese geriewe en ‘n oopplan leefarea met stoep. Daar is veiligheidsheining om die wonings. Prys: R3,780,000.

Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.

Share this article with a friend...