Articles
Social & Community News
26 June 2020

Thabazimbi – Drie slaapkamer huis met een badkamer, sitkamer, eetkamer, studeerkamer, kombuis en waskamer, asook ‘n woonstel met werkskamer en afdakke vir agt voertuie.

Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.

Share this article with a friend...