Articles
Sport & School News
06 September 2019

Thabazimbi – Vodacom Chatz Connect Thabazimbi het op 30 Augustus hul deure amptelik geopen.
“Hier streef ons vir puik kliëntediens met vriendelik-heid, deeglikheid en spoed.

Ons is hier om u te help en by te staan met enige Vodacom produkte en prosesse,” aldus eienaar Estie Steenkamp in ‘n onderhoud met Platinum Bushvelder.


By die nuwe winkel kan jy jou bestaande kontrak opgradeer, ‘n nuwe kontrak uitneem, ‘n sim swop doen of lugtyd en data koop. Hulle het ook ‘n verskeidenheid selfoon- en rekenaar bykomstighede om van te kies en te keur. 


Gaan loer gerus in by 7 Eland straat, Andante Centre Thabazimbi.


HUL BESIGHEIDSURE IS AS VOLG:

  • Maandae tot Vrydae: 08:30 tot 17:00
  • Saterdae: 09:00 tot 13:00

Hulle kan nie wag om julle te ontmoet nie!

 

Die vriendelike personeel by Vodacom Chatz Connect Thabazimbi van links: administrateur Charlene Stroebel, konsultant Storm Leslie, konsultant Carin Ferreira en konsultant Charlene Samoyo.

 

Share this article with a friend...