Articles
Sport & School News
02 August 2019

Thabazimbi – Alhoewel die weer heelwat warmer was as wat voorspel is, en ‘n kopwind die duiwe gepeper het, het die manjifieke diere weer hulle staal gewys en huistoe gekom met soveel swier. 


Baie geluk aan Dust-A-Side (Nvdw) wat die jaaroud been gewen het, en Aziscore (Sb) wat vir die tweede naweek in ‘n ry die eerste plek losgevlieg het in die ope-afdeling. 


Eerskomende naweek is weer twee lang wedvlugte; een van Warrenton en een van Britstown. Die manne is al ‘n week lank besig om die duiwe voor te berei vir die twee wedvlugte.
Hiermee die uitslae: 


BLOEMFONTEIN JO: Aantal duiwe: 90?Wenspoed: 1189.8839mpm?Afstand: 516.013km

 

  • Dust-A-Side (Nvdw) 1, 3, 8, 14, 19, 22, 23, 33, 35
  • Sakpas Kaste (Gvr) 2, 9, 12, 15, 20, 28
  • Pieter Ferreira 4, 13, 16, 31, 32
  • Sakkie Prins 5, 10, 21, 24, 25, 29, 36
  • Ad Erasmus & Seun 6, 7, 11, 17, 26, 27, 30, 34, 37
  • Wap Hydenrych 18
  • Aziscore (Sb) 38, 39


BLOEMFONTEIN 2 OPE: Aantal duiwe: 90?Wenspoed: 2057.0464mpm?Afstand: 322.922km

 

  • Aziscore (Sb) 1, 7, 36, 36
  • Pieter Ferreira 2, 5, 15, 17, 18, 30, 31
  • Sakkie Prins 3, 14, 29, 34
  • Sakpas Kaste (Gvr) 4, 6, 8, 9, 23, 27, 40
  • Ad Erasmus & Seun 10, 13, 16, 20, 22, 24, 25, 26, 37
  • Dust-A-Side (Nvdw) 11, 12, 19, 28, 32, 39
  • Wap Hydenrych 21, 33, 38


KLUB KAMPIOENNE

 

  1. Pieter Ferreira 647
  2. Ad Ersamus & Seun 620
  3. Dust-A-Side 590
  4. Sakpas Kaste 535 
  5. Aziscore 514
  6. Sakkie Prins 503 
  7. Wap Hydenrych 480
  8. Damien Harrington 61

Share this article with a friend...