Articles
Social & Community News
06 October 2017

Northam – Die Strewe Vroue Landbou Unie (VLU) het hul September vergadering gehou te Sentrum boeresaal op 12 September. 

Pierre Jacobs van die Flora Unie het ‘n demonstrasie kom doen en het almal verskeie tegnieke kom touwys maak. Die volgende vergadering vind op 10 Oktober te Makoppa plaas. 

Pierre Jacobs 
Karin Pieterse ontvang die lootjie geskenk

 

Share this article with a friend...