Articles
Social & Community News
28 June 2019

Thabazimbi – Dit voel amper asof al die wedvlugte deesdae gewen word deur Amandelbult! Dit was weereens die geval die afgelope naweek. 


Thabazimbi is nog nie op moedverloor se vlakte nie, en is kort op hul hakke. Baie geluk aan Rassie Erasmus en Pieter Ferreira met hulle wen vanaf Ventersdorp! 


Volgende week se vlugte vanaf Virginia, beloof egter om weer ‘n paar verrassings in te hou.
Hiermee die uitslae: 


VENTERSDORP JO: Aantal duiwe: 90 | Wenspoed: 1425.4896 mpm | Afstand: 172.508km

  • Ad Erasmus & Seun 1, 20, 23
  • Pieter Ferreira 2, 4, 5, 13, 14
  • Sakkie Prins 6, 7, 9, 11, 24, 29
  • Dust-A-Side (Nvdw) 8, 15, 16, 17, 25, 26, 27, 35, 36, 37
  • Wap Hydenrych 10, 12, 31, 32, 34
  • Aziscore (Sb) 18, 19, 21, 22, 38
  • Sakpas Kaste (GvR) 28, 30, 33, 39, 40
  • Damien Harrington 45

VENTERSDORPP OPE: Aantal duiwe: 90 | Wenspoed: 1444.0580 mpm | Afstand: 172.589 km

  • Pieter Ferreira 1, 5, 7, 8, 9, 19, 20, 22, 23, 25, 26, 34
  • AD Erasmus & Seun 2, 4, 6, 10, 17, 21, 24, 27, 39
  • Dust-A-Side (Nvdw) 3, 13, 15, 28, 29, 31, 32, 33
  • Sakkie Prins 11, 35, 36, 37
  • Aziscore (Sb) 12, 14, 16, 18, 38, 40
  • Wap Hydenrych 30
  • Sakpas Kaste (Gvr) 44
  • Damien Harrington 63

KLUB KAMPIOENNE

  1. Sakkie Prins 291
  2. Ad Ersamus & Seun 262
  3. Pieter Ferreira 259
  4. Dust-A-Side 239 
  5. Aziscore 229 
  6. Wap Hydenrych 190
  7. Sakpas Kaste 189
  8. Damien Harrington 61

Share this article with a friend...