Articles
Headline News
06 October 2017

Thabazimbi – Die KunsteGrot is jou oplossing vir eensame vervelige aande, vir die res van die jaar. KunsteGrot beplan uitstekende vermaak met groot name in die vermaaklikheidswêreld wat kom besoek.

Loer gerus na die KunsteGrot se program om solank jou pret vooruit te beplan:

19 Okt, 19:00, Man & Mannin met Carel Trichardt en Petru Wessels
10 Nov, 19:00, In Konsert met Coenie De Villiers

Vir meer inligting kontak Rita Volschenk by 083-744 8559. 

Share this article with a friend...