Articles
Social & Community News
31 May 2019

Graag wil ek aan Jacques Stevens van Northam Auto Electrical & Mechanical baie dankie sê vir hulle puik diens!


Baie dankie dat ek my voertuig aan julle kon toevertrou waar jou tegnikus, Leon Mothabene, my binne ‘n japtrap bygestaan het. Julle is voorwaar baie professioneel en gaan die ekstra myl vir jul kliënte!


Ek het met gemoedsrus weer die pad kon betree en weet my kar is deeglik herstel. Baie dankie vir die volgehoue terugvoer oor die vordering. Hou so aan, en baie seën vir julle.
Dankie is so ‘n klein woord, maar my dankbaarheid is onbeskryflik groot! 


Northam inwoner 

Share this article with a friend...