/home/f3782876/public_html/includes/header-articles.php on line 128
">
WELGEDAAN MANNE!
Thabazimbi – Een van die hoogtepunte op die hengelkalender, die Bosveldtrofee, het plaasgevind die laaste naweek van Maart by die Kosterdam... en die manne en manninne het puik presteer!
Hierdie is ‘n reuse hengelkompetisie en word jaarliks deur vier omliggende myne aangebied: Thabazimbi, Northam Plats, Amandelbult Complex en RPM Union. Elke myn het hul beste 12 tot 13 hengelaars ingeskryf.
Die punte is bereken deur 10 punte per vis en 10 punte per kilogram.
Vanjaar was Northam Platinum gasheer – ‘n groot dankie vir hul gasvryheid en baie geluk met hulle eerste plek!
NORTHAM PLATS
1 Chris Claasen
2 Chris Pretorius
3 Demsie du Toit
4 Tokkie Burger
5 Herman Potgieter
6 Bertus Myburg
7 Rinus van Toorn
8 Corne Claasen
9 Mauritz Claasen
10 Anelie Burger
11 Poena Potgieter
12 Rudolph Dreyer
13 Cristiaan Myburg
THABAZIMBI
1 Tommy Swanepoel
2 Tommy Swanepoel (Jnr)
3 Joe Kloppers
4 Herman Viljoen
5 Kobus du Preez
6 Charl Nel
7 Marinus Viljoen
8 JP Nortier
9 Dylan Nortier
10 Jan Botha
11 Deon Bender
12 Dries Raath
13 Jan Bender
UPM – SWARTKLIP
1 Theunis Goosen
2 Douglas van Greunen
3 Desire Nel
4 Hannes Janse van Rensburg
5 Dawie van der Merwe
6 Riaan Greeff
7 Heinrich Goosen
8 Corrie Streak
9 Eric Greeff
10 Jenny Streak
11 Theuns Bouwer
12 Hendrik Swanepoel
AMANDELBULT
1 Casper Venter
2 Lize-Ann Venter
3 Gerhard Blignaut
4 Dick Marx
5 Daniel du Toit
6 Evert le Roux
7 Jasper Malan
8 Annelien Malan
9 Joshua Malan
10 Daniel Malan
11 Pieter Pretorius
12 Salomie Dubber
13 Buks du Plessis
© 2024 - All Rights with Platinum Bushvelder