Articles
Social & Community News
10 May 2019

Thabazimbi – Die Suid Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-tak se koskas is leeg. Hulle kort nie-bederfbare produkte en blikkieskos vir hulle voedingsprogram. 


Indien daar iemand is wat vleis, hetsy bees, vark of wild kan skenk sal dit baie waardeer word. Die SAVF Thabazimbi-tak voorsien sowat 15 tot 20 gesinne met kospakkies per maand.

Share this article with a friend...