Articles
Social & Community News
19 April 2019

Thabazimbi – Thabazimbi Animal Rescue (TAR) is dringend opsoek na die eienaars van dié twee honde wat hulle in Thabazimbi se strate opgetel het.

Indien een van hulle dalk jou hond is, skakel TAR op 084 885 6487.

Ek verlang vreeslik na my mense.
Asseblief kom haal my.

 

Share this article with a friend...