The Platinum Directory

LEKKERBEK SLAGHUIS VERSKAF TOPGEHALTE VLEIS, SPESERYE, VARS GEBAKTE PRODUKTE EN NOG VELE MEER.


Lekkerbek Slaghuis gaan ook binnekort spesialiseer in wildsbewerking en verpakking.
Ons braai elke Saterdag boereworsrolle met lekker tamatie en uiesous teen R16 elk.
Tyd: 10:00


Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 08:00 - 18:00
Saterdae: 08:00 - 14:00

 Thabazimbi, Limpopo
 014 772 1058