The Platinum Directory

Stene pak is ons besigheid!!!

Groot en klein projekte kan aangepak word.
Soos die naam bo SPOED IS PRIORITEIT.

ROME IS NIE IN EEN DAG GEBOU NIE,
WANT QUICK CIVILS WAS NIE DAAR NIE!!

Erwe om op te bou ook beskikbaar. Ons het die afgelope 5 jaar 120 woonhuise
in en om Thabazimbi gebou en baie suksesvol afgehandel. Alle planne, sertififikate ens.
word deur ons hanteer en afgehandel.

Dries (snr) 082 920 1208 - Dries (jnr) 082 927 0874

 Thabazimbi, South Africa
 082 920 1208
 082 927 0874